TANNIE JOS SE APPELKOOSKONFYTKOEKIES


TANNIE JOS SE APPELKOOSKONFYTKOEKIES
8k koekmeel
1kg suiker
500g botter
4 eiers, geklits
250ml appelkooskonfyt
1 pakkie koeksoda (25ml)
bietjie melk
Sif meelblom, voeg suiker by en vryf die botter in
Voeg eiers by
Voeg appelkooskonfyt by
Voeg koeksoda in bietjie melk en voeg by
Meng deeg goed
Rol uit of rol balletjies
Bak dit 6-8 min tot ligbruin by 180 grade
Bron:Tannie Jos Davel
Foto: Frieda Greyling