KAAS EN BIER POTBROOD

KAAS EN BIER POTBROOD
(Meng alles saam en giet in swart platboompot)
1 kg bruismeel
1 eetlepel sout
1 pakkie sampioen soppoeier
400 g gerasperde kaas
3 tot 4 botteltjies Black Lable Bier
Smeer pot lekker met botter en skep beslag in pot. Kan in die oond of op die kole gebraai word. Tyd is min if meer ‘n uur.

Resep:  Surita Wentzel