HERTZOGGIES VAN GEKOOPTE DOPPIES


HERTZOGGIES VAN GEKOOPTE DOPPIES
Foto:  Poppie Naude
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het tert doppies probeer en al te lekker. Het die Hertzoggies gemaak.
Klapper vulsel
Tert doppies by tuisnywerheid gekoop.
5 koppies klapper
125 g margarien
2 teelepels vanilla
2 koppies suiker
8 groot eiers
Knippie sout


Stel oond op 180 ºC.
Skep n teelepel konfyt in elke doppie dan die vulsel bo-op.
Room botter en suiker .
Voeg eiers vanilla en sout by.
Laaste die klapper .
Meng alles goed saam.
Bak +- 15 in voor verhitte oond tot goud bruin