HEERLIK SAAD EN NEUT BROOD


HEERLIK SAAD EN NEUT BROOD
1 koppie gemengde neute
3 koppies gemengde saad (sonneblom, flax, sesame, pampoen)
5 eiers
75 ml olyf olie
1 t sout
Meng alles saam
Skep in broodpan wat met bak papier ge-line is
Bak 180°c vir 1 uur.
Maklik.
Dit is nou nie almal se smaak nie maar is heerlik vars uit die oond met lekker plaas botter.
Het gedink ek sou hom volgende keer probeer soet maak met heuning en rosyntjies…
Bron en Foto: Alyssa Buxmann