GIDEON SE BRAAIHOENDER EN RYS KRAPJALE


GIDEON SE BRAAIHOENDER EN RYS KRAPJALE
Oorskiet rys
Oorskiet gebraaide hoender in stukkies gekerf
Gekerfde rooikool
Fyn gekerfde rooi ui
Gekerfde groen soetrissie
Sweetchillie sous
Bietjie chillie flakes
Bietjie sout en peper
En meng als saam
Ek het natuurlik by my bord vol kos nog twee eetlepels mayonnaise ingeroer

Bron en foto: Gideon Louw