FRIKKADEL/PATTY
1Kg maalvleis
Sout en peper na smaak
1 teelepel fyn neut
Halwe teelepel fyn naeltjies
1 Eetlepel fyn koljander
1 Eier
1 Gerasperde ui
1 Eet lepel koekmeel kan ook vervang met 2 wheetbix fyn gedruk
Meng nou alles goed saam en rol jou frikkadele of maak patties.
As jy wil kan jy gerasperde kaas ook byvoeg of kerrie met die resep kan jy speel. As jy nie hou van kruie nie kan jy net sout en peper of enige spesery van jou keuse byvoeg.
Bron: Zorana van den Berg
Foto: media