ANNIE SE KERRIE HOENDER


ANNIE SE KERRIE HOENDER
Kook stukke hoender gaar!
Meng die volgende:
250 ml mayonnaise
125 ml blatjang
60 ml goue stroop
30 ml kerriepoeier
Meng en giet oor gaar hoender!
Oond 180°C vir 40 min tot goudbruin!
Bron en Foto: Annie Van Zyl Knoesen