VIENNA SOUTHAPPIES

VIENNA SOUTHAPPIES

Viennas
1 koppie meel
1 koppie kaas gerasper
1 teelepel bakpoeier
1/4 teelepel sout
1 eetlepel botter

Meng bogenoemde buiten vienna’s – Gebruik invryf metode. Maak aan met koue water. Rol redelik dun uit.
Sien fotos hoe om te sny en vienna skuins op deeg te sit. Bring punte saam en steek vas met tande stokkie en bak in diep olie
Sny vienna in 3 dan elkeen weer deur. M.a.w ses uit een vienna
Bron en Foto: Marie Greeff