HANNETJIE SE PASTARYS HOENDERSLAAI

HANNETJIE SE PASTARYS HOENDERSLAAI

1 hoender, opgesny in stukkies
500 g rys noedels
Halwe koppie rosyne
410g blik perskes, gesnipper
1 ui, gekap (kan gebraai word)

SOUS
1 Halwe koppies mayonnaise
15 ml kerrie
50ml blatjang

Meng alles saam.
Geniet dit koud.

Resep: Hannetjie Snyman