GIDEON SE SLAKKE MET DEGIE


GIDEON SE SLAKKE MET DEGIE
Beslag :
1 koppie koekmeel
1 eier
1 eetlepel gesmelte botter
1 eetlepel suiker
1 teelepel bakpoeier
75 ml melk
Bietjie sout
Olie vir vlakbraai
Slakke in ‘n sak nie blikkie nie 🙂

Meng alles saam en doop slakke sommer twee twee in die beslag en vlakbraai in n bietjie olie tot goudbruin
Ekt dit sommer verorber
Foto: Gideon Louw

Fanie Smit
Gideon Louw daai slakke lyk etopies berei. Hul loop lekker saam met ‘n roomkaas en knoffel doopsous