HESTER SE ONGEBAKTE PEPPERMINT CRISP BALLETJIES


HESTER SE ONGEBAKTE PEPPERMINT CRISP BALLETJIES
1 Peppermint crisp sjokolade, normale grote
1 ½ pak marie koekies
1 blik kondensmelk
Koppie of 2 graan flokkies, fyngemaak.
Maak die 1 pak marie koekies baie fyn en meng met die graanflokkies en fyngemaakte peppermint crisp sjokolade.
Maak balletjies en rol in die fyn gemaakte ½ pak koekies . Plaas in yskas.
Bron en foto: Hester Fraser