TUISGEMAAKTE GRONDBOONTJIEBOTTER

TUISGEMAAKTE GRONDBOONTJIEBOTTER
450 g gebakte gedopte grondboontjies
1 teelepel kosher sout
1 ½ teelepel heuning
1 ½ eetlepel grondboontjie olie

Plaas die grondboontjies, sout en heuning in voedsel verwerker. Verwerk vir 1 minute. Skraap die kante van die bak skoon. Sit deksel terug en begin weer verwerk, terwyl jy die olie stadig in meng. Hou aan meng totdat die mengsel glad is, so 1 ½ to 2 minutes. Plaas grondboontjie botter in lugdigte houer. Mengsel kan vir twee maande in die yskas verberg word.
Bron: Elize Olivier