KOOS SE HOENDERWORS

FLR BB be the first to give us a photo!!tested

KOOS SE HOENDERWORS
15 gram sout op elke 1 kg ontbeende hoender vleis
2 gram peper op elke 1 kg vleis en
1 gram hoender speserye op elke 1 kg vleis.
Gooi maar ekstra Hoender velletjies by vir die vet veral die vet en vel wat jy kry by stertjie kant

Maal alles saam en stop jou derms.. geniet

Resep:  Koos van der Merwe