GIDEON SE SPEKVLEIS MIELIE EN AARTAPPEL SLAAI

gideonbaconcornpotatotested

GIDEON SE SPEKVLEIS MIELIE EN AARTAPPEL SLAAI

(gistraant se bacon and corn parato salad)

250g gekapte spekvleis
1 blikkie pitmielies
1kg sag gekookte aartappels in blokkies gesny
1 gerasperde ui
1 bossie sprietuie gekerf
handvol gekapte pietersielie
bossie gesnipperde grasuie

Slaaisous
1/4 k olyfolie
2 tbsp mayonnaise
2 tbsp dijon mosterd
60ml suurlemoensap
1 tbsp gekapte knoffel
1 tbsp suiker
sout en peper
meng als saam

Braai die spekvleis tot bros en dreineer op handoek papier
Braai die mielies effens on n bietjie olyf olie
Strooi die uie oor di aartappels wat in n slaaibak geplaas is
Strooidan die mielies bo oor asook die ander gekapte kruie
Gooi dan die slaaisous oor en garneer met gekapte pietersielie

Resep en foto: Gideon Louw