BALSAMIESE UIE EN HOENDER BURGER

balsamicuiehoenderburgertested

BALSAMIESE UIE EN HOENDER BURGER
Uie opgekap
2 eetlepels bruinsuiker
2 eetlepels balsamiese asyn
Hoender fillette
Brood rolletjies

Braai die uie in bietjie olie tot sa
Voeg die bruinsuiker en asyn b
Braai tot brui

Braai die hoender tot net gaar in bietjie olyfolie met sout en geursel na smaak.
Smeer die rolletjies, pak van die uiemengsel op die rolletjie dan die hoender en dan weer bietjie uie indien verkies.

Lekker eet

Resep en foto: Cecil Dunhin