SWART BAARS VOORGEREG


SWART BAARS VOORGEREG
Swart baars fillette
Margarien
Gekapte knoffel
Hoender speserye
Half koppie melk
Broodjies
Melk
Strooi speserye oor die vis
Braai fillette in pan in margarien vir 5min
Bak verder in oond vir 10min @120°C
Trek vel af
Braai verder in pan met knoffel en melk vir 2min
Bedien op broodjies
FOTO EN RESEP: Cecil Dunhin