SUENELL SE KARAMEL ROOMYS

suenell-se-karamel-roomystested

SUENELL SE KARAMEL ROOMYS
500ml room
1 Blik Idealmelk
1 Blik Kondensmelk
1 Blik Karamel Treat (dink enige een sal lekker wees)

Klits room idealmelk en kondensmelk saam. Meng karamel treat by en roer goed deur…ek hou van die stukkies karamel in my roomys. Gooi in bak of lollies en vries….
BRON – Suenell Liebenberg