ROYAL CREAMS

royal-creamstested

ROYAL CREAMS
Meng in menger saam :
2 ×500 grm botter kamer temp
4 koppies versiersuiker
2 eiergele, meng tot room

Meng in ander bak 6 koppies meel
2 koppies bruismeel
2 koppies maizena

Voeg botter mengsel by meel en meng goed , as deeg bietjie slap is voeg bietjie meel by, laat rus deeg vir n rukkie, werk deur meuletjie of maak okkerbeut balletjies druk net liggies met duim n duikie in,bak vir +- 20 min , koekie baie sag oond temp 180 grade C
BRON – Alta Gunter Van Dyk
2de foto:  Wilma Scott