RAYNO SE HOENDERNEKKIES


RAYNO SE HOENDERNEKKIES
Ek braai my uie voeg my yellow pepper en green pepper by met bietjie garlic en ginger tot lekker golden brown.
Voeg my nekkies by kook tot lekker sag dan gooi ek my aartapels en gemengde groente in met 2 beef stocks en 2 teelepels peri peri spice kook als lekker sag.
Laastens meng ek 3 eetlepels royco brown onion soup in n halwe koppie water en voeg by tot my gravy lekker dik is en Dan is ons gereed vir aksie.
Bron en foto: Rayno Seaward