PETRO SE LEKKER VETKOEKE

13882406_1174363849252351_4434104629893317007_ntested

PETRO SE LEKKER VETKOEKE

750 ml ( 3 K ) koekmeel
5 ml sout
25 ml suiker
10 ml kitsgis
250 ml louwarm water
Olie vir diepbraai

Sif die koekmeelblom en sout saam .
Strooi die suiker en kitsgis oor en meng liggies deur .
Voeg die water by en meng tot gladde , loperig deeg . Bedek die mengsel met gesmeerde plastiek en laat op n warm plek rys tot dubbel die volume .  Knie af, vorm vetkoeke en braai in diep olie.

Foto: Petro van Genderen