MARKDAG IDEES VAN ALLES EN NOG WAT

MARSHMALLOW OP STOKKIE

MARKDAG IDEES
James Gillespie dadel blokkies of ystervarkies –  Dis die 2 goedkoopste en vinnigeste opsies… Of klapperys of fudge

Natasha Jordaan:  Klein kerriemince vetkoekies. Of klein burgers. Maak jou eie patties.

Alma Wallis:  Mini hotdogs

Zelda Vrey:  Deli handskoene met popcorn en n rooi jelly sweet vir die nael.

Claudette De Lange:  Roomys horingtjies met n rolo marshmellow en caramel in smelt en druk in 100 a and thousands, of roomyshoring cupcake met versiering gooi koekmengsel in koekpanne en sit horing bo op dat d deeg in d horing oin bak en versier,

Christine Valentine
Ons het gewone kondensmelk gebruik. Jy trek hom met inspuiting en jelly tot die punt.
Elda Tigar
Ons het dit by my jongste dogter in Robert Hicks skill in PTA verkoop en dit was absoluut a ‘hit’ daai dag en die kinders het die inspuitings vol water getrek en ons almal het deurgeloop…..lol

kondensmelk spuit
Anita Yolanda Le Roux:
marshmallow op n stokkie gedoop in wit sjokolade en strooisel op? Is marshmellow op n stokkie gedoop in wit sjokolade en strooisel op?
MARSHMALLOW OP STOKKIE

Kanika Olivier
Klei in Atcharhouers. Kleur en geur soos wat jy lus het. Ons het een jaar kersie, appel en bubblegum gedoen. Dit het alles uitverkoop
Ongelukkig is hierdie klei nie eetbaar nie, maar die kinders is mal daaroor en dit hou baie lank in die yskas.
500ml Meel
200ml Sout
500ml warm water
30ml Cream of Tartar
30ml Olie
Kleursel
Geursel (ek het so 15-20ml gebruik).
Meng saam oor matige hitte op die stoof totdat dit van die kante loskom en ‘n bal vorm. Roer die hele tyd. Dit sal eers taai wees en dan ewe skielik verander.
Ons het 90ml Atcharbakkies gebruik wat ek by Westpack gekoop het. Hulle vat so 110g per houer. My suster het plakkers ontwerp wat ons bo-op geplak het.