MARIANNE SE MIELIEKOEKIES


MARIANNE SE MIELIEKOEKIES
Foto en resep: Marianne de Beer
FOOD LOVERS RECIPES
3 medium aartappels in soutwater gekook, gedreineer en fyn gemash.
1 koppie koekmeel
1 blik sweetcorn
1 teelepel bakpoeier
¼ teelepel sout
1 eier
Bossie fyngekapte uielobbe
¼ teelepel rooipeper
Strooisel peri-peri aromat
Meng alles saam en bak in vlak olie tot bruin. Die laaste paar het ek bietjie prosessed kaas in gerasper en dit was ook baie lekker.