MARIANNE SE GEBRAAIDE RADYSE EN WORTEL

13901366_166578847099594_4682189713692512121_ntested

MARIANNE SE GEBRAAIDE RADYSE EN WORTEL

4 rooi en 2 wit radyse gebruik,
2 wortels,
1 klein uie en so
5x5cm stukkie gerookte hoender.
Mens kan maar mix en macth soos verkies.
En die sojasous was omtrent n eetlepel vol

Sny die wortels, radyse soos verkies, braai in bietjies olie en botter, braai staaaadig tot amper sag, voeg uieringe en gerookte hoeder in blokkies gesny, by. Braai tot goudbruin en gaar maar nog effe bros. Voeg so skootjie sojasous by.

Resep en foto: Marianne de Beer