MAKLIKE LEMOENKOEK

lemoentested

MAKLIKE LEMOENKOEK
Bron en Foto: Petré van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
3 koppies meel
1 ½ koppies suiker
3 teelepels bakpoeier, hoogvol
3 eiers
½ teelepel sout
½ koppie kookolie
80 ml appelkooskonfyt
1 lemoen
1 ½ koppies melk

Plaas al die bestanddele in ‘n mengbak, asook die sap en gerasperde skil van die 1 lemoen.
Meng vir 3 minute op vinnig met ‘n elektriese klitser.
Skep in 2 koekpanne en bak 30 minute teen 180°C.

Versiersel:
http://www.foodloversrecipes.com/2014/09/heerlike-versiersel-op-die-stoof/