LEANDRA SE HEERLIKE HOENDER

leandra se hoendertested

LEANDRA SE HEERLIKE HOENDER
Dit is 125ml suurlemoen sap, 125ml stroop en 30ml soya sous. Sout en pepper jou hoeder en rol in meel. Sit jou mengsel vir so 1 min in microwave en gooi bo oor hoender en bak vir 1 uurin die oond by 180 grade C.  Geniet

FOTO EN RESEP:  Leandra van der Nest