KNOFFEL SAMPIOENE

knoffel sampioenetested

KNOFFEL SAMPIOENE

So het ek die naweek ook sampiooene gemaak. Ek het botter gevat en dit gemeng met knoffel en kaas. Ek sal sĂȘ jy maak soveel botter aan sodat dat jy al die sampioene kan vul met die mengsel. Sit dit in ‘n oond pan. Gooi sout en peper na smaak oor die sampioene. Bak die sampione in die oond teen 180 grade tot gaar en al die kaas lekker gesmelt is. Moenie die sampioene in los dat dit te sag bak nie. Moet nog lekker ferm wees. Jy kan pietersielie oor strooi wanneer uit die oond gehaal word.
Bron en Foto: Marika Tegmann