HEERLIKE OLIEBOLLE

ollie bolle_noliebolle met die hand gedruktested

HEERLIKE OLIEBOLLE
Esme se klapper Bolle:
500 g bruismeel
1 teelepel bakpoeier
90 g strooisuiker
2 eiers
2 teelepels olie
200 ml melk

Klits eiers olie en melk
Voeg droe bestanddele saam en meng om ‘n bol deeg te vorm
Rolle uit 2cm dik en sny rond sirkel met koppie en binne gaaitjie met ‘n doppie
Diep braai in olie tot bruin
Maak stroop met water en suiker (2 dele water en een deel suiker) en dip doughnuts in stroop en daarna in klapper
Bron: Esme
Foto: Estelle Kruger