CECIL SE KAKAO VOLSTRUIS FILLET

volstruis_ntested
CECIL SE KAKAO VOLSTRUIS FILLET
1/2 koppie kakao poeier
1 teelepel paprika
1/2 teelepel wit peper
1/2 teelepel sout
Meng al die bestanddele bymekaar.
Maak droog en vryf die fillet met die droƫ marinade.
Laat rus vir 30 min.
Braai in warm pan tot medium

Resep en foto: Cecil Dunhin