ANCO SE HOENDER MET GRONDBOONTJIEBOTTER SOUS

anco se hoendertested

ANCO SE HOENDER MET GRONDBOONTJIEBOTTER SOUS

Vanaand se dus. Hoender stukkies met mash en n peanut botter en coconut room sous. Jy sal die dus kan maak vir 4 mense teen R50 per kop:
1 pak hoender stukkies
n bietjie gemengde groente
Aartappels vir mash (3 groot)
Peanut butter
Coconut room (nie melk nie)
Mushrooms
Cornflour
Metode:
“French” die boutjies.
Ontbeen die duitjies
Bind die borsies om dit mooi by mekaar te hou
Sit hoender in n oondbak saam met mushrooms en bedek met foil. 140grade vir 40 minute. Wanneer klaar is, haal uit die oond en hou bedek met foil vir 7-10 minute.
Mash: kook aartappels tot gaar. Voeg by botter, melk, room en feta kaas na smaak en “mash”
Kook groente in water tot gaar
Sous: Vat al die lekker sous van die hoender wat in die pan oor gebly het en sit in n pan. Voeg twee groot lepels peanut butter by en n halwe blik coconut sous op n medium hitte. Roer konstant vir so 5 minute tot peanut botter gesmelt het. Voeg twee teelepels cornflour (opgelos in 80ml koue water) by en roer konstant tot dik
Ek sit gewoonlik my borde in die oond op 100 grade vir so 10 minute dat dit die kis lekker warm hou so in die winter

FOTO EN RESEP:  Anco Pretorius