VETKOEK IN ELEKTRIESE BRAAIPAN

vetkoek braaipanvetkoek braaipan 2tested

VETKOEK IN ELEKTRIESE BRAAIPAN

My fat cakes tonight in frying pan got recipe from page will never make it any other way pkt shop dough pour oil in frying pan 1/2 filled with oil heat on 3 roll dough place in heated oil put lid on and fry they come out  … divine enjoy

1 pak gekoopte vetkoek deeg
genoeg kook olie
elektriese braaipan

Maak die elektriese braaipan half met olie en sit die stelling op 3… laat olie warm word… rol die deeg in balle en plaas in die warm olie.  Sit die deksel op en braai  omtrent 8 minute elke kant .. hulle draai self om of jy kan hulle help…hulle is heerlik glo my jy sal dit altyd so maak

Nota:  Al die vetkoek is gelyk gaar.. 🙂

Fotos:  Pearl Willows