SUSARAH SE VISKOEKIES


SUSARAH SE VISKOEKIES
En hier volg die resep.
3 koppies gaar snoek, gevlok
1 blikkie tuna
1 ui, fyngekap
1 eetlepel vars pietersielie
1 teelepel visspeserye
1 teelepel vismasala
3 eiers
1 koppie bruismeel
Meng goed en vlak braai tot goudbruin
Bron en foto: Susarah Du Plessis