PETRO SE MINI SOUTTERTJIES

petro se mini souttertjiestested

PETRO SE MINI SOUTTERTJIES
400 g puff pastry , uit gerol op n meel bestrooide oppervlak … uit gedruk om te pas in vlak kolwyntjie pannetjies

Het so 200g bacon fyn opgesny en gebraai in klein bietjie olie … h
et klein.bietjie gevriesde spInasie ontvries en dit met. n bietjie bacon en klein bietjie gekrummelde feta gemeng. …
Dan n custard gemaak van 125 ml vars room en so 1/4 koppie melk en 2 eiers … Klits saam en vul … ek het nie sout gebruik nie omdat feta sout in het en net swart peper gebruik .
Bak by 180ÂșC vir 10 tot 15 minute tot die eiermengse gestol het.
Bron en foto: Petro van Genderen