FLORAINE SE SUURLEMOEN RYS

SUURLEMOEN RYStested
FLORAINE SE SUURLEMOEN RYS
250 ml rys.
10 ml olyfolie.
15 ml botter.
2 huisies fyn knoffel.
100 ml suurlemoensap.
500 ml water.
Kook tot gaar.
Meng fyn skil van 1 suurlemoen deur, asook 5/10 ml suurlemoen peper. Strooi fyn pietersielie oor vir garnering. Ook heerlik by seekos

RESEP EN FOTO:  Floraine Wasserman Venter