FLORAINE SE SOET PAMPOEN

soet pampoen florainetested
FLORAINE SE SOET PAMPOEN
1 medium Hubbard pampoen , geskil en in blokkies gesny.
150 ml appelsap, kook tot sag,
voeg 100g botter en halwe blikkie of minder gekookte kondensmelk by, kook droog en bedien met fyn klapper

FOTO EN RESEP:  Floraine Wasserman Venter