ELLOUISE SE BROWNIES

Elloise se browniestested

ELLOUISE SE BROWNIES

Ek het nie al die bestanddele gehad nie en toe die botter met 3/4 koppie olyf olie vervang. bakpoeier met 1 eier vervang, en die res van die kakao opgetop met koffie. Het ook ‘n hand vol ekstra sjokolade splinters ingegooi.

Normal Brownies
250 g butter
500 g sugar
10 ml vanilla extract
4 eggs
¾ cup dark cocoa
250 ml cake flour
½ teaspoon baking powder
¼ teaspoon salt

Stir all the ingredients together and bake 30/35 min at 18ºC or 350ºF.

I substituted the butter with ¾ cup olive oil. Baking powder with 1 egg, and half off the cocoa with coffy.

FOTO EN RESEP AANPASSING:  Ellouise Grundling