BOTTERSKORSIE GEVUL MET GEBRAAIDE SJOE-SJOE

SJOE-SJOEtested

BOTTERSKORSIE GEVUL MET GEBRAAIDE SJOE-SJOE

Gebruik die vet onderkant van die botterskorsie en jaal pitte uit, kook gewoonweg(sonder sout of suiker) tot sag. Smelt 2e botter (regte botter) en skil en sny sjoe-sjoe in klein blokkies. Braai stadig in die botter tot begin bruin word, voeg bruinsuiker by na smaak en braai tot die botter effe taai word, voeg so skootjie melk by en laat net weer kook. Skep in die holtes van die botterskorsie.

Bron/ Foto Marianna de Beer