ALBERT SE “LAZY T-BONE”

lazy t bonetested

ALBERT SE “LAZY T-BONE”

Benodighede:
4 “goedkoop” T-bene
1 pakkie Bruin uie soppoeier
Bietjie oorskiet rooiwyn (ek weet, ek weet)
So maak mens:
1. Gooi ‘n 1/4 pakkie soppoeier oor elke t-been.
2. Sit die t-been (elk een apart) op n groot stuk foelie en sprinkel van die wyn oor die vleis, moenie skaam wees nie.
3. Draai toe in die foelie en plaas in ‘n 140°c oond vir 2 ure.
4. Geniet.
Bron: Albert Buitenhuis
Foto: Anne Phillips