WIKKI SE PIZZA BOMBS

WIKKI SE PIZZA BOMBS
Pizza bombs….. pizza deeg, rol uit , sny vierkante, bietjie marinara sauce, resep op google, salami of enige vleis of seekos, mozzarella, vou hoeke bymekaar, smeer met knoffelbotter en italian herbs gesmelt, sit gerasperde kaas bo op, bak 180 tot kaas gesmelt en gaar lyk, baie lekker
BRON EN FOTO: Wikkie Tap