VINNIGE SPEK EN EIER GEBAK
![13435371_10205147609209323_4239013416411352095_n[1]](http://www.foodloversrecipes.com/wp-content/uploads/2016/06/13435371_10205147609209323_4239013416411352095_n1.jpg)

VINNIGE SPEK EN EIER GEBAK
4 Eiers en 1 teelepel bakpoeier saam geklits en gegeur.
Muffin pan gesprei met “spray en cook”.
Sit Een stukkie spek of 2 in muffin pan gesit teen die rand soos ‘n bakkie
Sommer so bietjie blatjan oor spek gesmeer.
Ek’t niks gewone kaas gehad nie, so sommer room kaas ingesit op die bacon.
Dan gooi ek die geklitse eiers op die spek tot vol.
Gebak vir 30min op 180 grade.
Baie lekker!!!
BRON EN FOTO : LYNETTE VAN ZYL