TUISGEMAAKTE RANCH SOUT


TUISGEMAAKTE RANCH SOUT
1 koppie van elk:
sout,
peper,
knoffelpoeier,
uiepoeier.
Ek maak dit en gebruik dit omtrent in alles.
Resep: Frikkie Jones
Foto” Rina Kleinhans
Baie lekker ek gebruik dit baie gereeld in my kos