THALIA SE BASIESE BROOD


THALIA SE BASIESE BROOD
4 koppies meel
200 ml warmwater
200 ml melk
15 ml suiker
60 ml olie
3 ml sout
1 eier
1 paķkie(10 g) suurdeeg
Knie totdat jou hande skoon is.
Laat rys vir om en by 1 ½ uur tot dubbel in grootte.
Knie af en sit in panne en laat weer rys tot vol.
Bak 25 – 30 minute by 180°C.
Nota:
Ek’t myne alles verdubbel.
Resep en foto: Thalia Botha-Rondganger