RIEKIE SE SOUTTERTJIES


RIEKIE SE SOUTTERTJIES
4 Eiers
2 Koppies melk
1 Koppie olie
2 Tee lepels sout
4 Tee lepels bakpoeier
2 Koppies meel
meng alles saam
gooi bietjie beslag in kolwyntjie pan dan vulsel dan weer beslag. Bak vir 15 min 180 grade. Lewer omtrent 36
Vulsels gaar mince, spinasie of vis
Bron en foto: Riekie Mac Donald