HOE OM AVOKADO’S RYP TE MAAK

tested

HOE OM AVOKADO’S RYP TE MAAK

Katryntji Nell  – Kersvet in gaatjie waar takkie uitkom en donker kas.
Rina Kleinhans –  dit klink baie interessant het jy dit al getoets ek sal graag wil weet … nooit te oud om te leer nie
Katryntji Nell – Ja baie ek smelt kerswas in gaatjie as daar nog dai takkie is haal uit twee drie dae en sag.

Rina Kleinhans  – Hoe se die spreekwoord “the proof is in the eating” Ronel Bronkhorst toe jy nou hierdie vraag vra, toe onthou ek ek het woensdag middag 3 avo’s gekoop wat hard is, ek het dit net so saam met die mango’s wat ook nog hard is en groen piesangs en nog vrugte in die bak gesit, ek het nou net gaan kyk en hulle is al 3 sag en reg om gebruik te word en dit is vrydag middag, so dit werk regtig binne 2-3 dae as die dae warm is.