GLUTEN EN SOJA-VRYE MIELIEBROODJIE

tested
GLUTEN EN SOJA-VRYE MIELIEBROODJIE
Resep geplaas deur Annie Catharina Van As
FOOD LOVERS RECIPES
(gluten / koring en soja vry)
225g blik roomsuikermielies
100 ml mieliemeel of kreemymeel
5 ml bakpoeier
1 ml sout
1 eier geklits
25 ml olie

Meng al die bestanddele saam, skep in klein gesmeerde broodpannetjie of 4 minibroodjies.
Bak 25-30 minute BY 180ÂșC tot goudbruin en gaar.