ANDOLIEN SE LEKKER PANNEKOEK IDEE


ANDOLIEN SE LEKKER PANNEKOEK IDEE
Van begin tot einde, pas die hoeveelhede aan na gelang.
Bak genoeg pannekoek van jou gunsteling resep, rol dan op met worsies as vulsel, pak in ‘n groot genoeg oondbak.
Maak sommer genoeg lekker kaassous, http://www.foodloversrecipes.com/2013/06/kaassous/
Gooi die sous oor die pannekoek en strooi gerasperde kaas bo-oor, laat smelt in die oond by 180°C tot lekker deurwarm en daar is hy klaar.
Smaaklike ete!
Foto en idee: Andolien Fourie
http://www.foodloversrecipes.com/2015/04/sukses-pannekoek-wenner/