VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKER


VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKER
1kg vokstruisnek
1 ui
en halwe pakkie bruin uie soppoeier met water bedek in slowcooker.
Kook op hoog vir 3ure.
Skep van die vloeistof af en kook rys daarin. Maak res van die vloeistof dik met nog soppoeier en skep gevriesde gemengde groente bo-op vleis. Stel op low en kook tot groente gaar is
BRON – RuaanEmmarentia Bolton