DEDREI SE CHUNKY DUNK


DEDREI SE CHUNKY DUNK
1 groot ui
1/4 geelpeper
1/4 rooipeper
1 klein blikkie tamaties
1 klein pakkie tamatie puree
3 eetlepels soya sous
Sout
Peper
Aromat
Meng en kap alles sommer in die twister en gebruik saam enige vleis dis!
Ek maak nou spaghetti bolognese en gaan dit sommer gebruik as n pasta sous! Werk ook lekker met n stew, kerrie pot (sit net kerrie poeier by), as n salsa saam doritos/nachos, om n tjoppie in te braai in die pan of n lekker basis vir jou sous saam pap!
RESEP EN FOTO: Dedrei Venter