COETZEE SE SKAAPBLAD IN DIE OOND

coetzee se skaapblad in die oondtested

COETZEE SE SKAAPBLAD IN DIE OOND
1 skaapblad
Worcestersous
klein bietjie asyn
mixed herbs
braai sout
sout en peper
Ina Paarman marinade
ui in kwarte gesny

Plaas die vleis in ‘n braaibak. Gooi die spices een vir een oor blad. In die oond op 180ºC vir 2 ure.
Meng Worcestersous en marinade saam met asyn en kwas dit so elke 30 min oor in eerste twee uur.
gooi dan al die sous oor boud en los boud op 140ºC vir nog 4 ure tot klaar.
Val van die been af sag!
Word bedien saam met aartappels en ‘n lekker mint sause.
Bron en foto: Coetzee Neethling