CECIL SE WAFELS
CECIL SE WAFELS
2 eiers
2 koppies meel
2 eetlepels suiker
knippie sout
4 teelepels bakpoeier
1 3/4 koppies melk
½ koppie olie
Meng alles saam en bak in wafel pan.
Bron: Cecil Dunhin
CECIL SE WAFELS
2 eiers
2 koppies meel
2 eetlepels suiker
knippie sout
4 teelepels bakpoeier
1 3/4 koppies melk
½ koppie olie
Meng alles saam en bak in wafel pan.
Bron: Cecil Dunhin