BETS SE KITSKORS VIR PASTEIE


BETS SE KITSKORS VIR PASTEIE
1 eier
1/2 koppie olie
3/4 koppie melk
1 koppie koekmeel
knippie sout
1 teelepel bakpoeier
Klits eier, olie en melk saam.
Sif droe bestanddele en voeg by eiermengsel.
Klits goed.
Gooi stadig oor enige sout pastei vulsel.
Bak @ 180ÂșC vir 30 – 40 minute of tot mooi bruin bo-op.
NB: Vir hierdie groote pan het ek die resep dubbel aan gemaak.
Foto: Bets Lourens